| Modulekode | AOE 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Die beredderingsproses en wetgewing (b) Eksekuteuraanstelling en pligte (c) Metodes van likwidasie (d) Die likwidasie- en distribusierekening (e) Boedelbelasting (f) Opstel van die eksekuteursrekening |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App